Ou Testament

Nuwe Testament

1 Kronieke 9:19 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Shallum, die seun van Kore, die seun van Evyasaf, die seun van Korag, sy broers en die lede van sy vader se huis, was oor die werk en oor die hekwagters van die tent en hulle vaders, hoofde oor die laer, was die bewakers van die uitgang en die ingang.

Lees volledige hoofstuk 1 Kronieke 9

Kyk 1 Kronieke 9:19 in konteks