Ou Testament

Nuwe Testament

1 Kronieke 8:36-40 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

36. Die seuns van `Eshek, sy broer, was: Ulam, sy eersgeborene, Ye’ush, die tweede en Elifelet, die derde.

37. Die seuns van Ulam was dapper manne van krag, boogskutters,

38. en hulle het hulle seuns en kleinseuns opgelei,

39. een honderd en vyftig.

40. Hulle almal is die stam van die seuns van Binyamin.

Lees volledige hoofstuk 1 Kronieke 8