Ou Testament

Nuwe Testament

1 Kronieke 8:33-38 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

33. Motza was die vader van Bin’a; sy seun was Rafah; sy seun was El’asah; sy seun was Atzel.

34. Atzel het ses seuns gehad en dít was hulle name: `Azrikam, die eersgeborene, Bokhru, sy tweede, Yishma’el, die derde,

35. Sh’aryah, `Ovadyah en Hanan; hulle almal was seuns van Atzel.

36. Die seuns van `Eshek, sy broer, was: Ulam, sy eersgeborene, Ye’ush, die tweede en Elifelet, die derde.

37. Die seuns van Ulam was dapper manne van krag, boogskutters,

38. en hulle het hulle seuns en kleinseuns opgelei,

Lees volledige hoofstuk 1 Kronieke 8