Ou Testament

Nuwe Testament

1 Kronieke 8:31-40 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

31. Die seuns van Mikhah was: Piton, Melekh, Ta’rea en Agaz.

32. Agaz was die vader van Y’ho’adah en Y’ho’adah die vader van `Alemet, `Azmawet en Zimri; Zimri was die vader van Motza.

33. Motza was die vader van Bin’a; sy seun was Rafah; sy seun was El’asah; sy seun was Atzel.

34. Atzel het ses seuns gehad en dít was hulle name: `Azrikam, die eersgeborene, Bokhru, sy tweede, Yishma’el, die derde,

35. Sh’aryah, `Ovadyah en Hanan; hulle almal was seuns van Atzel.

36. Die seuns van `Eshek, sy broer, was: Ulam, sy eersgeborene, Ye’ush, die tweede en Elifelet, die derde.

37. Die seuns van Ulam was dapper manne van krag, boogskutters,

38. en hulle het hulle seuns en kleinseuns opgelei,

39. een honderd en vyftig.

40. Hulle almal is die stam van die seuns van Binyamin.

Lees volledige hoofstuk 1 Kronieke 8