Ou Testament

Nuwe Testament

1 Kronieke 8:28-37 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

28. en hulle het ook saam met hulle broers in Yerushalayim gebly, oorkant hulle.

29. Ner was die vader van Kish en Kish van Sha’ul en Sha’ul van Yonatan, Malkishua, Avinadav en Eshba’al.

30. Die seun van Yonatan was kreupel in sy voete; Avinadav het ’n seun gehad met die naam van M’riv-Ba’al en M’riv-Ba’al was die vader van Mikhah.

31. Die seuns van Mikhah was: Piton, Melekh, Ta’rea en Agaz.

32. Agaz was die vader van Y’ho’adah en Y’ho’adah die vader van `Alemet, `Azmawet en Zimri; Zimri was die vader van Motza.

33. Motza was die vader van Bin’a; sy seun was Rafah; sy seun was El’asah; sy seun was Atzel.

34. Atzel het ses seuns gehad en dít was hulle name: `Azrikam, die eersgeborene, Bokhru, sy tweede, Yishma’el, die derde,

35. Sh’aryah, `Ovadyah en Hanan; hulle almal was seuns van Atzel.

36. Die seuns van `Eshek, sy broer, was: Ulam, sy eersgeborene, Ye’ush, die tweede en Elifelet, die derde.

37. Die seuns van Ulam was dapper manne van krag, boogskutters,

Lees volledige hoofstuk 1 Kronieke 8