Ou Testament

Nuwe Testament

1 Kronieke 8:23-34 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

23. Hierdie was die hoofde van die huise van hul vaders, in hulle geslagte. Dit is hulle wat aan die begin in Yerushalayim gebly het.

24. In Giv’on het die vader van Giv’on gebly, wie se vrou se naam Ma’akhah was.

25. Sy eersgebore seun was `Avdon, asook Tzur, Kish, Ba’al, Ner, Nadav,

26. G’dor, Agyo, Z’kharyah en Miklot.

27. Miklot was die vader van Ma’ah

28. en hulle het ook saam met hulle broers in Yerushalayim gebly, oorkant hulle.

29. Ner was die vader van Kish en Kish van Sha’ul en Sha’ul van Yonatan, Malkishua, Avinadav en Eshba’al.

30. Die seun van Yonatan was kreupel in sy voete; Avinadav het ’n seun gehad met die naam van M’riv-Ba’al en M’riv-Ba’al was die vader van Mikhah.

31. Die seuns van Mikhah was: Piton, Melekh, Ta’rea en Agaz.

32. Agaz was die vader van Y’ho’adah en Y’ho’adah die vader van `Alemet, `Azmawet en Zimri; Zimri was die vader van Motza.

33. Motza was die vader van Bin’a; sy seun was Rafah; sy seun was El’asah; sy seun was Atzel.

34. Atzel het ses seuns gehad en dít was hulle name: `Azrikam, die eersgeborene, Bokhru, sy tweede, Yishma’el, die derde,

Lees volledige hoofstuk 1 Kronieke 8