Ou Testament

Nuwe Testament

1 Kronieke 8:1-7 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

1. Benyamin was die vader van Bela, sy eersgeborene, Ashbel, die tweede, Agrag die derde,

2. Nogah, die vierde, Rafa, die vyfde,

3. Ahai die sesde, Arosh, die sewende,

4. Mathim, die agste, Hashim, die negende

5. en Adar, die tiende.

6. Die seuns van Bela: Abdo, Gera, Abihud

7. Avishua, Na’aman, Agoag,

Lees volledige hoofstuk 1 Kronieke 8