Ou Testament

Nuwe Testament

1 Kronieke 26:32 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Sy broers, dapper manne, twee duisend sewe honderd hoofde van die vaders, wat koning Dawid aangestel het oor die Re’uveniete, Gadiete en die halwe stam van die M’nashehiete vir enige saak van God en enige saak van die koning.

Lees volledige hoofstuk 1 Kronieke 26

Kyk 1 Kronieke 26:32 in konteks