Ou Testament

Nuwe Testament

1 Kronieke 26:28 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

ook alles wat Sh’mu’el, die profeet, Sha’ul, die seun van Kish, Avner, die seun van Ner en Yo’av, die seun van Tz’ruyah, afgesonder het. Wie ook al enige iets afgesonder het, dit was onder beheer van Shlomit en sy broers.

Lees volledige hoofstuk 1 Kronieke 26

Kyk 1 Kronieke 26:28 in konteks