Ou Testament

Nuwe Testament

1 Kronieke 26:26 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Hierdie Shlomit en sy broers was oor al die stoorkamers van die afgesonderde voorwerpe, wat koning Dawid en die hoofde van die vaders, bevelvoerders oor ’n duisend en oor ’n honderd en die bevelvoerders van die weermag afgesonder het.

Lees volledige hoofstuk 1 Kronieke 26

Kyk 1 Kronieke 26:26 in konteks