Ou Testament

Nuwe Testament

1 Kronieke 26:1-3 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

1. Wat die afdelings van die poortwagters betref, wat Dawid as wagte aangestel het: Meshelemyahu, van die seuns van Yosef.

2. Meshelemyahu het sewe seuns gehad: Z’kharyahu, die eersgeborene, Y’dia’el, die tweede, Z’vadyahu, die derde, Yatni’el, die vierde,

3. `Eilam, die vyfde, Y’hoganan, die sesde en Ely’ho’einai, die sewende.

Lees volledige hoofstuk 1 Kronieke 26