8. Hulle het die lot gewerp vir hulle afdelings, die jongste saam met die oueres, die leermeester saam met die leerling.
9. Die eerste lot het geval vir Asaf, op Yosef; die tweede op G’dalyah; hy en sy broers en sy seuns was twaalf;
10. die derde op Zakkur; sy seuns en sy broers, twaalf;
11. die vierde op Izri; sy seuns en sy broers, twaalf;
12. die vyfde op N’tan’yahu; sy seuns en sy broers, twaalf;
13. die sesde op Bukkiyahu; sy seuns en sy broers, twaalf;
14. die sewende op Y’sar’elah; sy seuns en sy broers, twaalf;
15. die agtste op Yesha’yahu; sy seuns en sy broers, twaalf;
16. die negende op Mattanyahu; sy seuns en sy broers, twaalf;
17. die tiende op Shim’i; sy seuns en sy broers, twaalf;