Ou Testament

Nuwe Testament

1 Kronieke 25:22-27 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

22. die vyftiende op Yeremot; sy seuns en sy broers, twaalf;

23. die sestiende op Hananyahu; sy seuns en sy broers, twaalf;

24. die sewentiende op Yoshb’kashah; sy seuns en sy broers, twaalf;

25. die agttiende op Hanani; sy seuns en sy broers, twaalf;

26. die negentiende op Malloti; sy seuns en sy broers, twaalf;

27. die twintigste op Eli’atah; sy seuns en sy broers, twaalf;

Lees volledige hoofstuk 1 Kronieke 25