Ou Testament

Nuwe Testament

1 Kronieke 25:14-21 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

14. die sewende op Y’sar’elah; sy seuns en sy broers, twaalf;

15. die agtste op Yesha’yahu; sy seuns en sy broers, twaalf;

16. die negende op Mattanyahu; sy seuns en sy broers, twaalf;

17. die tiende op Shim’i; sy seuns en sy broers, twaalf;

18. die elfde op `Azar’el; sy seuns en sy broers, twaalf;

19. die twaalfde op Hashavyah; sy seuns en sy broers, twaalf;

20. die dertiende op Shuva’el; sy seuns en sy broers, twaalf;

21. die veertiende op Mattityahu; sy seuns en sy broers, twaalf;

Lees volledige hoofstuk 1 Kronieke 25