Ou Testament

Nuwe Testament

1 Kronieke 25:1 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Dawid en die prinse van die stamme het Heman en Y’dutun, die seuns van Azram, sy seun, afgesonder vir die diens van Asaf. Hierdie is die Leviete volgens die families van hulle vaders en hulle het ook die lot gewerp net soos hulle broers, die seuns van Aharon, in die teenwoordigheid van koning Dawid, Tzadok, Agimelekh en die hoofde van die huise van die vaders van die priesters en van die Leviete. Die jonger en ouer broers is gelyk gereken in getal en die getal werkers volgens hulle diens was,

Lees volledige hoofstuk 1 Kronieke 25

Kyk 1 Kronieke 25:1 in konteks