Ou Testament

Nuwe Testament

1 Kronieke 22:8 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

want Hy het deur ’n profeet vir my gesê: ‘Jy het bloed in oorvloed vergiet en groot oorloë gevoer: jy mag nie vir My Naam (Karakter en Outoriteit) ’n huis bou nie, want jy het baie bloed op die aarde vergiet voor My.2 Sh'm 12:25 sal sy naam wees en daar sal rus en vrede vir Yisra’el wees in sy dae.

Lees volledige hoofstuk 1 Kronieke 22

Kyk 1 Kronieke 22:8 in konteks