Ou Testament

Nuwe Testament

1 Kronieke 22:19 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Rig nou julle verstand, wil en emosie en julle lewe daarop om tot יהוה, julle God, te bid. Maak julle nou gereed en bou die Afgesonderde Plek van יהוה-God en bring die ark waarin die verbond van יהוה, ons God, is en die afgesonderde voorwerpe van יהוה, ons God en bou die huis as gevolg van Sy groot Naam (Karakter en Outoriteit) waarby ons geken word.

Lees volledige hoofstuk 1 Kronieke 22

Kyk 1 Kronieke 22:19 in konteks