Ou Testament

Nuwe Testament

1 Kronieke 22:14 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Let op, ek het vir jou alles voorberei vir die bou van die huis van יהוה. Ek het ’n honderd duisend talente goud, ’n miljoen talente silwer en yster en koper sonder gewig, niemand ken hulle gewig nie, want dit is in groot oorvloed, vir jou voorberei; ook hout en klippe het ek voorberei en jy kan nog daar byvoeg.

Lees volledige hoofstuk 1 Kronieke 22

Kyk 1 Kronieke 22:14 in konteks