Ou Testament

Nuwe Testament

1 Kronieke 21:22 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe sê Dawid vir Aravnah: “Gee vir my die plek van die dorsvloer, dat ek daarop vir יהוה ’n altaar kan bou; jy sal dit aan my gee vir ’n goeie prys sodat die plaag oor die volk kan ophou.

Lees volledige hoofstuk 1 Kronieke 21

Kyk 1 Kronieke 21:22 in konteks