Ou Testament

Nuwe Testament

1 Kronieke 21:17 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Dawid sê vir God: “Is dit nie ék wat beveel het om die volk te tel nie? Ja, dit is ek wat gesondig en baie verkeerd gedoen het, maar hierdie onskuldige skape, wat het hulle gedoen? יהוה, my God, laat U hand teen my en my vader se huis wees, maar laat die plaag ophou teen U volk.”

Lees volledige hoofstuk 1 Kronieke 21

Kyk 1 Kronieke 21:17 in konteks