Ou Testament

Nuwe Testament

1 Kronieke 18:6 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe het Dawid goewerneurs in Dammesek aangestel en die Arameërs het Dawid se diensknegte geword en belasting betaal. So het יהוה vir Dawid bewaar en oral waar hy gegaan het, die oorwinning gegee.

Lees volledige hoofstuk 1 Kronieke 18

Kyk 1 Kronieke 18:6 in konteks