Ou Testament

Nuwe Testament

1 Kronieke 16:41 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Hierdie is die name van die manne wat opgestaan het en lofprysinge gesing het om dank aan יהוה te gee, want Sy liefdevolle goedheid duur vir ewig: Heman, Y’dutun en die ander regverdige manne wat nie by naam genoem is nie.

Lees volledige hoofstuk 1 Kronieke 16

Kyk 1 Kronieke 16:41 in konteks