Ou Testament

Nuwe Testament

1 Kronieke 16:40 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

om voortdurend in die oggend en aand brandoffers op die brandofferaltaar tot יהוה te bring en om te doen volgens alles wat geskrywe is in die wet van יהוה wat Hy deur Moshe gegee het om die seuns van Yisra’el te leer.

Lees volledige hoofstuk 1 Kronieke 16

Kyk 1 Kronieke 16:40 in konteks