Ou Testament

Nuwe Testament

1 Kronieke 14:1 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Hiram, koning van Tzor, het boodskappers na Dawid gestuur met sederhout, messelaars en skrynwerkers om vir hom ’n huis te bou.

Lees volledige hoofstuk 1 Kronieke 14

Kyk 1 Kronieke 14:1 in konteks