Ou Testament

Nuwe Testament

1 Kronieke 13:9-11 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

9. Toe hulle by die dorsvloer van Kidon kom, het `Uza sy hand uitgesteek om die ark vas te hou, want die osse het na die dorsvloer gehardloop.

10. Die woede van יהוה het ontvlam teen `Uza en Hy het hom daar doodgeslaan omdat hy sy hand na die ark uitgesteek het en hy het daar voor die ark gesterf.

11. Dawid was ontevrede omdat יהוה vir `Uza doodgemaak het; dit is waarom daardie plek Peretz-`Uza genoem word, tot vandag toe.

Lees volledige hoofstuk 1 Kronieke 13