Ou Testament

Nuwe Testament

1 Kronieke 13:12-14 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

12. Dawid was op daardie dag bang vir God en het gesê: “Hoe kan ek die ark van God na my huis toe bring?”

13. Dawid was onwillig om die ark tuis te bring na die stad van Dawid en Dawid het beveel dat dit na die huis van `Oved-`Edom, die Gittiet, gedra word.2 Sh’m 6

14. Die ark van God het vir drie maande in die huis van `Oved-`Edom gebly en יהוה het die huis van `Oved-`Edom geseën met alles wat hy gehad het.

Lees volledige hoofstuk 1 Kronieke 13