Ou Testament

Nuwe Testament

1 Kronieke 10:7 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe al die manne van Yisra’el wat aan die anderkant van die vallei en aan die anderkant van die Yarden was, sien dat Yisra’el gevlug het en dat Sha’ul en sy seuns doodgemaak is, het hulle die stede verlaat en gevlug en die F’lishtyne het gekom en daarin gaan bly.

Lees volledige hoofstuk 1 Kronieke 10

Kyk 1 Kronieke 10:7 in konteks