Ou Testament

Nuwe Testament

1 Kronieke 10:4 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe het Sha’ul vir sy wapendraer gesê: “Trek jou swaard uit en deurboor my daarmee, voordat hierdie onbesnedenes kom en my doodmaak en martel.” Sy wapendraer wou nie omdat hy baie bang was; daarom het Sha’ul sy eie swaard gevat en daarin geval.

Lees volledige hoofstuk 1 Kronieke 10

Kyk 1 Kronieke 10:4 in konteks