Ou Testament

Nuwe Testament

1 Kronieke 10:12 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

het al die dapper manne opgestaan en heel nag gegaan en die liggame van Sha’ul en die liggame van sy seuns van die muur van Beit-Yashan afgehaal en dit na Yavesh gebring en dit daar verbrand; hulle het hul gebeentes begrawe onder die eikeboom in Yavesh en sewe dae lank gevas.

Lees volledige hoofstuk 1 Kronieke 10

Kyk 1 Kronieke 10:12 in konteks