Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 8:48 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

as hulle na U toe terugdraai met hul hele gees en met hul hele verstand, wil en emosie, in die land van hul vyande wat hulle weggevoer het en hulle bid tot U volgens die godsdiens van hul eie land wat U aan hulle vaders gegee het, die stad wat U gekies het en die huis wat ek vir U Naam (Karakter en Outoriteit) gebou het;

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 8

Kyk 1 Konings 8:48 in konteks