Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 8:20 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Nou het יהוה Sy Woord vervul wat Hy gesê het, want ek het opgestaan in die plek van my vader, Dawid en ek sit op die troon van Yisra’el soos יהוה belowe het en ek het die huis gebou vir die Karakter en Outoriteit (Naam) van יהוה, die God van Yisra’el.

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 8

Kyk 1 Konings 8:20 in konteks