Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 7:51 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

So is al die werk wat koning Shlomo aan die huis van יהוה gemaak het, voltooi. Shlomo het die dinge wat deur sy vader Dawid afgesonder is, ingebring; die silwer, die goud en die gereedskap het hy in die skatkamers van die huis van יהוה gesit.

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 7

Kyk 1 Konings 7:51 in konteks