Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 7:14 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Hy was die seun van ’n weduwee uit die stam van Naftali en sy vader was ’n man van Tzor, ’n kopersmid en hy was vol wysheid, begrip en bekwaamheid om enige werk in koper te maak. Hy het by koning Shlomo gekom en al sy werk gedoen.

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 7

Kyk 1 Konings 7:14 in konteks