Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 5:3 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

“U weet dat my vader Dawid geen huis vir die Naam (Karakter en Outoriteit) van יהוה, sy God, kon bou nie vanweë die oorloë wat hom omring het totdat יהוה hulle onder sy voetsole gesit het (aan hom onderwerp het),

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 5

Kyk 1 Konings 5:3 in konteks