Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 4:21 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Shlomo het geheers oor al die koninkryke vanaf die Rivier (Eufraat) tot by die land van die F’lishtyne en tot by die grens van Mitzrayim; hulle het belasting gebring en Shlomo gedien al die dae van sy lewe.

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 4

Kyk 1 Konings 4:21 in konteks