Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 4:1-4 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

1. Koning Shlomo was nou koning oor die hele Yisra’el.

2. Hierdie was sy ampsdraers: `Azaryah, die seun van Tzadok, die priester;

3. Eligoref en Agiyah, die seuns van Shisha, was sekretarisse; Y’hoshafat, die seun van Agilud, was griffier.

4. B’nayah, die seun van Y’hoyada, was oor die leër en Tzadok en Evyatar was priesters.

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 4