Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 3:6 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe sê Shlomo: “U het aan u kneg, my vader Dawid, baie liefdevolle omgee gewys, soos wat hy voor U Teenwoordigheid geloop het in waarheid, in onpartydige opregtheid en in opregtheid van verstand, wil en emosie teenoor U en U het vir hom hierdie groot liefdevolle omgee bewaar dat U vir hom ’n seun gegee het om op sy troon te sit, soos dit vandag is.

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 3

Kyk 1 Konings 3:6 in konteks