Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 3:28 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe die hele Yisra’el hoor van die oordeel wat die koning uitgespreek het, was hulle bang vir die koning, want hulle het gesien dat die wysheid van God, om reg te laat geskied, in hom was.

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 3

Kyk 1 Konings 3:28 in konteks