Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 3:18 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Dit het op die derde dag na ek geboorte gegee het, gebeur dat hierdie vrou ook geboorte gegee het en ons was saam. Daar was niemand anders by ons in die huis nie, slegs ons twee in die huis.

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 3

Kyk 1 Konings 3:18 in konteks