Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 2:8 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Let op, Shim’i, die seun van Gera, die Binyaminiet van Bagurim, is daar by jou; dit is hy wat my vervloek het met ’n hewige vloek op die dag toe ek na Maganayim gegaan het, maar toe hy afgekom het na my by die Yarden, het ek vir hom by יהוה gesweer en gesê: “Ek sal jou nie met die swaard doodmaak nie.”

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 2

Kyk 1 Konings 2:8 in konteks