Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 2:46 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Die koning het B’nayah, die seun van Y’hoyada, beveel en hy het uitgegaan en hom aangeval sodat hy gesterf het. So is die koningskap bevestig in die hand van Shlomo.

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 2

Kyk 1 Konings 2:46 in konteks