Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 2:32 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

יהוה sal sy bloed op sy eie kop laat terugkeer omdat hy twee manne, meer onpartydig opreg en beter as hy, aangeval en hulle met die swaard vermoor het sonder dat my vader Dawid daarvan geweet het: Avner, die seun van Ner, die bevelvoerder van die leër van Yisra’el en `Amasa, die seun van Yeter, die bevelvoerder van die leër van Y’hudah

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 2

Kyk 1 Konings 2:32 in konteks