Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 2:26 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe sê die koning vir Evyatar, die priester: “Gaan na `Anatot, na jou eie grond, want jy verdien om te sterf, maar ek sal jou nie nou doodmaak nie omdat jy die ark van die Meester, יהוה, voor my vader Dawid uit gedra het en omdat jy alles gely het wat my vader gely het.”

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 2

Kyk 1 Konings 2:26 in konteks