Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 2:19 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Bat-Sh’va het na koning Shlomo gegaan om met hom namens Adoniyah te praat en die koning het opgestaan om haar te ontmoet, voor haar neergebuig en op sy troon gaan sit; toe het hy vir die moeder van die koning ’n troon laat opstel en sy het aan sy regterhand gesit.

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 2

Kyk 1 Konings 2:19 in konteks