Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 19:10 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Hy antwoord: “Ek was baie ywerig vir יהוה, die God van die leërskare, want die seuns van Yisra’el het U verbond verlaat, U altare afgebreek en U profete met die swaard doodgemaak en ek alleen is oor en hulle soek my lewe om dit weg te vat.”

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 19

Kyk 1 Konings 19:10 in konteks