Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 17:6-8 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

6. Die kraaie het in die oggend vir hom brood en vleis gebring en brood en vleis teen sonsondergang en hy het uit die spruit gedrink.

7. Dit het gebeur na ’n rukkie dat die spruit opgedroog het, want daar was geen reën in die land nie.

8. Toe kom die woord van יהוה na hom en sê:

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 17