Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 17:12 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Sy antwoord egter: “So waar as יהוה, u God, leef, ek het geen brood nie, net ’n handvol meel in die houer en ’n bietjie olie in die kruik en let op, ek maak nou ’n paar houtjies bymekaar sodat ek in kan gaan en vir my en my seun kan voorberei sodat ons dit kan eet en sterf.”

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 17

Kyk 1 Konings 17:12 in konteks