Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 17:1 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Eliyahu, vanaf Tishbe, wat van die setlaars in Gil’ad was, het vir Ag’av gesê: “So waar as יהוה, die God van Yisra’el, leef, voor wie ek staan, daar sal sekerlik geen dou of reën in hierdie jare wees nie, behalwe op my woord!”

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 17

Kyk 1 Konings 17:1 in konteks