Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 16:9 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Sy dienskneg Zimri, bevelvoerder van die helfte van sy strydwaens, het teen hom saamgesweer. Hy het homself in Tirtzah dronk gedrink in die huis van Artza, wat oor die huishouding in Tirtzah was.

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 16

Kyk 1 Konings 16:9 in konteks