Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 16:7 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Meer nog, die woord van יהוה deur die profeet Yehu, die seun van Hanani, het ook teen Ba’sha en sy huishouding gekom, beide as gevolg van al die boosheid wat hy in die oë van יהוה gedoen het, deur Hom te tart tot woede met sy handewerk deur soos die huis van Yarov’am te wees en ook omdat hy hom doodgemaak het.

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 16

Kyk 1 Konings 16:7 in konteks